Hit Counter
Content View Hits : 40229
Home

UIT DIE KANTOOR

2012 JAARPROGRAM 2012 JAARTEMA

Beste Leser

Hartlik welkom by die webtuiste van Laerskool Montagu. Die visie van die skool is om die Monties toe te rus vir die toekoms deur hulle volle potensiaal te ontwikkel. Met hierdie webtuiste gee ons vir u inligting deur ter ondersteuning van u rol as ouer. Ons spog graag met al die Monties se prestasies en deelname aan verskeie aktiwiteite, waarmee hulle hul potensiaal ontwikkel in die pragtige omgewing van Montagu.

Jan Krüger

Geniet die kuier en kontak ons gerus indien u enige navrae het.

Jan Krüger
SKOOLHOOF: LAERSKOOL MONTAGU

 

 

FROM THE OFFICE

Dear Reader

Welcome to the website of Montagu Primary. Our vision is to prepare all Monties for the future. We achieve this by helping them to reach their full potential. With this website we try to support parents by giving all the relevant information they will need. We also brag a bit about the achievements of the Monties and their participation in various activities in our picturesque environment.

Enjoy your visit and please contact us with any questions.

 

Jan Krüger
HEADMASTER: MONTAGU PRIMARY